obelisk
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| obelisk | obeliske |
- Van Grieks, obelos, dolk, gepunte pilaar.
- obe•lisk
- 'n Gedenknaald, gewoonlik uit steen gekap.
- Die obeliske is 'n kenmerkende voorbeeld van die Oud Egiptiese kuns en het 'n elegante, slanke vorm; onder is die suil vierkantig en sy spits is piramiedvormig.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor obelisk.