oermens
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
oermens | oermense |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
oermensie | oermensies |
- oer•mens
- (geskiedenis) 'n Mens soos hy in die oertyd voor die beskawing moet gewees het.
- Vandag verwys ons na mites as dáárdie verhale wat die oermens vir homself saamgestel het om natuurverskynsels te verduidelik, of om die heldedade van mense van geslag tot geslag te laat voortleef.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|