oester
Voorkoms
- Sedert 1250 in Middelnederlands as oster, oester opgeteken. Van Oudfrans oistre, uïstre < Latyn ostrea < Oudgrieks ὄστρεον ostreon. Verwant aan osteon (been) wat glo na sy harde skulp verwys.[1]
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
oester | oesters |
- [D]ie oester sorg vir ’n gesogte juweel, die pêrel—én vir een van die mens se gewildste seekosse...[2]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor oester.