oewer
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
oewer | oewers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
oewertjie | oewertjies |
Woordafbreking
- oe•wer
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die rand van 'n kanaal, rivier of meer.
Voorbeeldsinne
- Die oewer van die Dooie See is sowat 400 m onderkant seevlak.
Vertalings
Vertalings: oewer | |||
---|---|---|---|