Gaan na inhoud

oksied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  oksied     oksiede  
ok•sied
(chemie) 'n Verbinding wat suurstof in oksidasietoestand -2 bevat.
Die meeste elemente vorm oksiede.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oksied.