oorsprong

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  oorsprong     oorspronge  

Woordafbreking

oor•sprong

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Herkoms; waar iets of iemand vandaan kom.
  2. Begin; bron; waar iets ontstaan het.
  3. (wiskunde) Die punt waar die asse van 'n kartesiese koördinaatstelsel sny.

    Voorbeeldsinne

  1. Twee van die amptelike tale (Afrikaans en Engels) is van Germaanse oorsprong, die ander nege vorm deel van die Bantoetaalfamilie.
  2. Die oorsprong van die Krokodilrivier is net noord van Ontdekkersweg by Witpoortjiestasie in Krugersdorp.
  3. Die oorsprong verdeel elk van die asse in twee helftes, 'n positiewe en 'n negatiewe as.

    Afkorting

oorspr.

    Vertalings

  Vertalings:    oorsprong
Engels: origin(en), rise(en)
Nederlands: oorsprong(nl)