Gaan na inhoud

opgerig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek oprig  
Verlede Tyd  ek  het opgerig        
op•ge•rig
Verlede deelwoord van oprig; in vertikale stand gebring; in die lewe geroep.
  1. Die obelisk moet opgerig word.
  2. Die vereniging is die laas jaar opgerig.

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: opgericht(nl)
  Vertalings:   
Engels: established(en)
Nederlands: opgericht(nl)