Gaan na inhoud

opkom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die son kom op.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kom op   
(in bysin)   ... dat ek opkom  
Verlede Tyd  ek  het opgekom        
op•kom
  1. Na bo beweeg; styg.
  2. Omhoog kom; opstaan; jouself reguit maak.
  3. Idee of gedagte wat opskiet; byval.
  4. Iemand verdedig; in die bresse tree.
  1. Die son kom op. Dit lyk of die maan agter die see opkom.
  2. Die saad het opgekom. Hy sukkel om uit die bed op te kom.
  3. Die gedagte het by my opgekom.
  4. Hy kom op vir die armes van gees.
Self die mas opkom (op eie stoom 'n taak voltooi).

    Sinonieme

opgaan

    Antonieme

afkom, neerkom, ondergaan

    Vertalings

  Vertalings:    opkom
Engels: come up(en), rise(en)
Nederlands: komende(nl)