oppervlak
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| oppervlak | oppervlakte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| oppervlakkie | oppervlakkies |
- op•per•vlak
- Die boonste of buitenste laag van iets; vlak wat iets na bo of na buite begrens.
- Wanneer die aërodinamiese eienskappe van 'n vliegtuig geanaliseer word, is die belangrikste oorweging die vloei van lug oor die vliegtuig se oppervlak.
| Vertalings: oppervlak | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor oppervlak.