oppervlakte
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| oppervlakte | oppervlaktes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| oppervlaktetjie | oppervlaktetjies |
- op•per•vlak•te
- Die omvang of uitgebreidheid van die buitekant, grootte in m².
- Die vlak van iets wat na bo wys.
- Die oppervlakte van 'n driehoek word bereken deur die basis vermenigvuldig met die hoogte deur twee te deel.
- Visse met longe moet na die oppervlakte kom om asem te haal.
| Vertalings: oppervlakte | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor oppervlakte.