opvolger

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  opvolger     opvolgers  

Woordafbreking

op•vol•ger

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Iemand wie 'n amp oorneem van 'n ander persoon.

    Voorbeeldsinne

In die jaar 736, het hertog Odolio die amp aangetree as die opvolger van Hugbert.

    Antonieme

voorganger