Gaan na inhoud

orde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  orde     ordes  
  1. Die gewenste reëlmaat; manier waarop dinge gewoonlik gedoen word.
  2. 'n Bepaalde volgorde.
  3. 'n Hiërargiese organisasie; rang of onderskeiding van so 'n organisasie.
  4. (biologie) 'n Groep verwante organismes, onderdeel van 'n klas en bestaande uit families.
  1. Hy bring sy sake in orde.
  2. Woorde word in alfabetiese orde gekategoriseer.
  3. Hy was die stigter van hierdie orde.
  4. Knaagdiere is 'n orde van die soogdiere.
klas

    Hiponieme

familie

    Vertalings

  Vertalings:    orde
Engels: order(en), rank(en), method(en)
Nederlands: orde(nl)