orgidee
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| orgidee | orgideë |
- or•gi•dee
- (plantkunde) 'n Plant wat tot die familie
Orchidaceae behoort
- Daar is talle orgideë in die wêreld en heelparty van hulle is bekend vanweë hul pragtige blomme.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor orgidee.