ouers

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ouer     ouers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ouertjie     ouertjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(familie) Meervoud van ouer; meer as een ouer.

    Voorbeeldsinne

Die ouers van die ouers is sy grootouers, of oupa's en ouma's.

    Vertalings

  Vertalings:    ouers
Engels: parents(en)
Esperanto: gepatroj(eo)
Nederlands: ouders(nl)