ouer
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | oud | ou | ouds | |
| Vergrotend | ouer | ouers | ||
| Oortreffend | oudste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| oue | oues | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die oudste | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| stokoud | ||||
- ou•er
- Vergrotende trap van oud.
- Walvisagtiges sal soms die lewe skenk aan albino kleintjies, wat dan verkleur namate hulle ouer word, maar die witdolfyn word al witter namate hul ouer word.
| Vertalings: ouer | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ouer | ouers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ouertjie | ouertjies |
- (familie) Die ma of pa van 'n kind.
- 'n Moeder of ma is die biologiese of sosiale vroulike ouer van 'n kind, terwyl die manlike ouer die vader of pa is.
| Vertalings: ouer | |||
|---|---|---|---|