pannekoek
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pannekoek | pannekoeke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pannekoekie | pannekoekies |
- pan•ne•koek
- (voeding) 'n Plat, ronde gereg van meel, eier, melk en 'n klein bietjie sout wat in 'n pan met verhitte olie gebak is.
- Pannekoeke word dikwels met kaneelsuiker bestrooi of met 'n vulsel, soos maalvleis, opgerol voordat dit geëet word.
| Vertalings: pannekoek | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pannekoek.