panse

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) panse v panses
(met lidwoord) la panse les panses

Uitspraak

Hulp:IPA: [pɑ̃s]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (anatomie), (biologie) Pens, grootpens; die eerste maag van 'n herkouer
  2. Pens; buik.