pens
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pens | pense |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pensie | pensies |
- Sedert 1293 as panchen, pance in Middelnederlands opgeteken. Leenwoord van Oudfrans pance (Frans: panse) < Latyn pantex.
-
(lêer)
- pens
- Met pens en pootjies... (met alles wat jy het).
- Wat is die mens? Slegs kop en pens. Poef sê die pens, en weg is die mens.
| Vertalings: 1. eerste maag van 'n herkouer | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. gereg, afval | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. buik, boepmaag | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | pens v/m | pensen |
| Verkleinwoord | pensje | pensjes |
- Hulp:IPA: [pɛns]
-
(lêer)
- 1.: «De koe brengt de voedselbrij uit de pens naar de mondholte om het te herkauwen»
- Die bees bring die kos uit sy pens op na sy bek om dit te herkou
- 2.: «In Nederland wordt pens niet veel gegeten.»
- Pens word in Nederland min geëet.
- 3.: «Tjonge, wat heb ik een dikke pens.»
- Sjoe, wat het ek 'n dik pens.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Anatomie in Afrikaans
- Biologie in Afrikaans
- Voeding in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Biologie in Nederlands
- Pejoratiewe in Nederlands