grootpens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
m. slukderm, v. grootpens, n. ruitjiespens, b. blaarpens, l. melkpens, i. twaalfvingerige derm.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  grootpens     grootpense  

Woordafbreking

groot•pens

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(anatomie), (biologie) Die eerste maag van 'n herkouer.

    Voorbeeldsinne

Die grootpens bevat organismes wat help om plantmateriaal af te breek.
Die enigste manier om van plastieksakke, baaltoue en ander vreemde voorwerpe in die grootpens en ruitjiespens ontslae te raak, is vir 'n veearts om 'n rumenotomie te doen en die voorwerpe fisies te verwyder.[1]

    Vertalings

  Vertalings:    grootpens
Frans: panse(fr)
Nederlands: pens(nl)

Verwysings