panteïs

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  panteïs     panteïste  

Etimologie

Van Grieks: πάν pan = alles en θεος theos = god, beteken letterlik "alles is God".

Woordafbreking

pan•teïs

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Iemand wat glo dat God en die natuur een is.

    Voorbeeldsinne

Die panteïs sê God is alles en alles is God.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pantheist(en)