pappie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  pa     pa's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pappie, pa'tjie     pappies  

Uitspraak

Hulp:IPA: [pɑpʰi]

Woordafbreking

pap•pie

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Intieme naam vir pa.

    Voorbeeldsinne

Pappie het vir ons 'n boomhuis gebou.

    Vertalings

  Vertalings:    pappie
Engels: dad(en)
Nederlands: paatje(nl)