paradys
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| paradys | paradyse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| paradysie | paradysies |
-
(lêer)
- pa•ra•dys
- Plek waar alles oorvloedig, mooi en goed is; 'n heerlike verblyfplek; lushof.
- Die omgewing is bekend as 'n paradys vir die groeiende aantal plaaslike en internasionale voëlkykers.
| Vertalings: paradys | |||
|---|---|---|---|