pasella

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  pasella     pasellas  

Etimologie

Leenwoord van Zoeloe.

Woordafbreking

pa•sel•la

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Onverwagte geskenk; iets verniet; ekstratjie; present.

    Voorbeeldsinne

Hier is vir jou 'n pasella, net omdat jy so 'n goeie kliënt is.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pasella(en)