Gaan na inhoud

pempempie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Pempempie
Enkelvoud Meervoud
  pempempie     pempempies  
pem•pem•pie
  1. (plantkunde) 'n Plant met rooi pypies as blommetjies wat inheems is aan Suid-Afrika en Swaziland. op Wikispecies Cyrtanthus tuckii
Die pempempie is 'n geofiet wat moeilik is om te kweek.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: green-tipped fire lily(en)
Zoeloe: isiwesa(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pempempie.