periode
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| periode | periodes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| periodetjie | periodetjies |
- pe•ri•o•de
- 'n Afgemete/begrensde eenheid van tyd waarin daar iets gebeur.
- Die tyd waarin daar klas of les gegee word.
- In watter periode het die dinosourusse geleef?
- Stokkiesdraaiery of dros vanaf die skool of enige spesifieke periode word as 'n ernstige oortreding beskou.
| Vertalings: periode | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor periode.