tydperk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tydperk     tydperke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tydperkie     tydperkies  

Etimologie

Samestelling van tyd en perk.

Woordafbreking

tyd•perk

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Afgemete/begrensde eenheid van tyd.

    Voorbeeldsinne

In watter tydperk het die dinosourusse geleef?

    Sinonieme

era, periode

    Hiponieme

epog

    Vertalings

  Vertalings:    tydperk
Engels: period(en)
Frans: époque(fr)
Nederlands: tijdperk(nl)