pikkewyn
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pikkewyn | pikkewyne |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pikkewyntjie | pikkewyntjies |
-
(lêer)
- pik•ke•wyn
- (voëls)
Spheniscidae, 'n seevoël uit die Suidelike Halfrond wat nie kan vlieg nie.
- Pikkewyne is maklik onderskeibaar van alle ander voëls en is uitstekend aangepas tot 'n lewe in die see en deels om in die koudste dele van die wêreld te oorleef.
| Vertalings: pikkewyn | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pikkewyn.