plaasjapie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| plaasjapie | plaasjapies |
-
(lêer)
- plaas•ja•pie
- Persoon wat op 'n plaas woon.
- (pejoratief) Onervare of onkundige persoon van die platteland wat nie in die stad tuisvoel nie.
- Ek is 'n plaasjapie van Frankfort.
- Julle plaasjapies volg mos nie die nuutste modes nie.
| Vertalings: plaasjapie | |||
|---|---|---|---|