planetêr
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | planetêr | planetêre | planetêrs |
- pla•ne•têr
- (sterrekunde) Wat die planete betref; waaruit hulle ontstaan.
- Planetêre newels is gewoonlik dowwe voorwerpe; hulle kan nie met die blote oog gesien word nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|