plant
Voorkoms
- Van Latyn, planta.
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
plant | plante |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
plantjie | plantjies |
- plant
- (biologie) 'n Lewende organisme met blare en wortels wat in die grond groei.
- Die plant vorm gewoonlik in die lente nuwe blomhoofde, waarin die saadjies later ontwikkel en dan ryp word in die nasomer.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | plant |
Verlede Tyd | ek | het geplant |
- Iets in die grond sit, tipies om te groei.
- Waar wil jy die boontjies plant?
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor plant.