pluimbal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pluimbal | — |
-
(lêer)
- pluim•bal
- (sport) 'n Sport waartydens opponente rakette gebruik om 'n pluimpie oor die net na mekaar te slaan.
- Pluimbal word in 'n saal gespeel sodat wind en weer nie die spel beïnvloed nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pluimbal.