plurale tantum
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
plurale tantum | pluralia tantum |
- Samestelling van die Latynse plurale (in die meervoud) en tantum (alleen).
- (taalkunde) 'n Woord wat net in die meervoud voorkom.
- Aangesien die meervoudsvorm brōc in Oudengels gebruik is, sien ons vandag steeds Engelse woorde soos trousers, jeans en breeches wat slegs in die meervoud gebruik word. Ons noem sulke woorde plurale tantum, wat letterlik ‘slegs meervoud’ beteken.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|