polinoom
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| polinoom | polinome |
- po•li•noom
- (wiskunde) 'n Algebraïese uitdrukking waarin die eksponente van die veranderlikes telgetalle is.
- is 'n voorbeeld van 'n polinoom, maar is nie omdat dit deling met 'n veranderlike insluit en 'n eksponent bevat wat nie 'n positiewe heelgetal bevat nie.
| Vertalings: polinoom | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor polinoom.