Gaan na inhoud

polisie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Polisie.
Enkelvoud Meervoud
  polisie    
   
(lêer)
po•li•sie
Regeringsdiens belas met die handhawing van openbare orde en veiligheid, asook die bekamping van misdaad en opsporing van wetsoortreders.
Mense wat vir die polisie werk word polisiebeamptes of -offisiere genoem en werk by 'n polisiestasie onder die stasiebevelvoerder.
polisiebeampte, polisiekar, polisieman, polisiestasie, polisievrou, polisiewa

    Vertalings

  Vertalings:    polisie
Engels: police(en)
Nederlands: politie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor polisie.