populasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| populasie | populasies |
- (demografie) Die versameling mense (of organismes van 'n spesifieke spesie) wat in 'n gegewe geografiese area woon.
- Die Suid-Afrikaanse populasie bestaan uit mense met verskillende nasionaliteite.
- Die populasie van Afrika groei nog steeds.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|