bevolking
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bevolking | bevolkings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bevolkingtjie | bevolkingtjies |
- be•vol•king
- (demografie) Al die inwoners van 'n bepaalde land, staat of gebied; die versameling mense (of organismes van 'n spesifieke spesie) wat in 'n gegewe geografiese area woon.
- Die Suid-Afrikaanse bevolking bestaan uit mense met verskillende nasionaliteite.
- Die bevolking van Afrika groei nog steeds.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bevolking.