pous
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pous | pouse |
- Van Latyn, papa, wat op sy beurt ontleen is van die Klassieke-Grieks: πάππας, pappas, wat letterlik "vader" beteken.
-
(lêer)
- Die biskop van Rome, wat die leier van die Rooms-Katolieke Kerk is.
- Die ampstermyn van 'n pous word sy pontifikaat genoem.
| Vertalings: pous | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pous.