press
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | press | presses |
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | press |
he, she, it | presses | |
Verlede Tyd | pressed | |
Verlede Deelwoord | pressed | |
Teenwoordige Deelwoord | pressing | |
Verdere vervoegings: press (vervoeging) |
- Saampers, onder meganiese druk plaas.
- Skei van vloeistowwe uit 'n medium deur dit saam te pers.
- Druk, invloed uitoefen om iemand te kry om iets te sê of doen.
- You can preserve the flower by pressing between the pages of a book.
- Olive oil should be pressed as soon as possible after harvest.
- I do not wish to press for an answer.