druk
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| druk | drukke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| drukkie | drukkies |
- druk
- Iemand omhels of styf met die arms vashou.
- Drukking; die krag wat oor 'n oppervlakte uitgeoefen word.
- Handeling van boeke druk; oplaag.
- Die tipe letters wat tydens die drukproses gebruik word.
- Spanning; kommer; las.
- Die dogtertjie gee vir haar maatjie 'n stewige druk.
- Die druk in die kernreaktor is te hoog, dit sal ontplof as ons dit nie onder beheer bring nie.
- Die boek is in sy tweede druk.
- Verander die druk vir die lyn na kursief.
- Ons verkeer onder groot druk om al die aansoeke betyds te verwerk.
- Hy druk almanakke (lieg baie).
| Vertalings: druk | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | druk |
| Verlede Tyd | ek | het gedruk |
- Krag uitoefen op.
- Tekste onder druk op papier aanbring.
- Hy het nie die knoppie gedruk nie.
- Meer as 11 miljoen kopieë van die boek is gedruk.
- Hoed oor die oë druk (skaam wees).
- Hy weet waar die skoen hom druk (weet presies waar die moeilikheid lê).
- 'n Drie in beseringstyd druk (op die laaste minuut doen).
| Vertalings: druk | |||
|---|---|---|---|

| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | druk | drukker | drukste |
- Baie besig; bedrywig.
- Dit gaan 'n druk dag wees vandag.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| druk |
- Baie besig; bedrywig.
- Ons is druk besig.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor druk.