pers
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | pers | pers | |
| Intensiewe vorm | |||
| pimpelpers, skreeupers | |||
-
(lêer) - IPA: [pɛrs], meervoud: [ˈpɛrsə]
- IPA: onbepaalde wys: [pɛrs]; verlede deelwoord: [xəˈpɛrs]
- پَِرْسْ , meervoud: پَِرْسِی
- onbepaalde wys: پَِرْسْ ; verlede deelwoord: خِپَِرْسْ
- Rooiblou.
| Vertalings: pers | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pers | perse |
- Koerantwese.
- Instrument waarmee iets tussen twee plate hard gedruk word.
- Masjien waarmee papier gedruk word.
- die geel pers: sensasiebeluste koerante en tydskrifte
| Vertalings: pers | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|
- Druk
| Vertalings: pers | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pers.