priemgetalletjie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| priemgetal | priemgetalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| priemgetalletjie | priemgetalletjies |
- Verkleinwoord van priemgetal. 'n Klein priemgetal.
- (wiskunde) Die nommer 2 is die kleinste priemgetalletjie.