priemgetal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| priemgetal | priemgetalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| priemgetalletjie | priemgetalletjies |
- priem•ge•tal
- (wiskunde) 'n Natuurlike getal wat groter is as 1 en slegs deur 1 of deur die getal self gedeel kan word.
- Een (1) is nie 'n priemgetal nie, maar 2, 3, 5 en 7 is wel.
- 'n Natuurlike getal wat nie 'n priemgetal is nie, word 'n saamgestelde getal genoem.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor priemgetal.