probleme

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  probleem     probleme    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  probleempie     probleempies  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

pro•ble•me

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Meervoud van probleem; meer as een probleem.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

In die begin was daar probleme met die vuurpyl se betroubaarheid, maar daar is voortgegaan met die toetsvlugte, met ’n paar probleme wat wel ontstaan het.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    probleme
Engels: problems(en)
Nederlands: problemen(nl)