probleem
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| probleem | probleme |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| probleempie | probleempies |
-
(lêer)
- pro•bleem
- Iets wat moeilikheid of skade teweegbring.
- 'n Onopgeloste vraagstuk; iets wat in die pad van voortgang staan en moeilik is om op te los.
- Sinkgate as gevolg van dolomiet is 'n algemene probleem in Centurion, en sinkgate kom gereeld voor.
- Die groot werkloosheid wat onder arm gemeenskappe heers bly 'n groot probleem.
- «Die probleem te bowe kom.»
- Die probleem oplos.
| Vertalings: probleem | |||
|---|---|---|---|