punico
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | Enkelvoud | Meervoud |
Manlik | punico | punici |
Vroulik | punica | puniche |
- Punies, van, betreffende die Puniërs.
- Punies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kartago.
- Punies, van, betreffende die Puniese taal.
- 1., 2. cartaginese
Enkelvoud (sonder lidwoord) |
Enkelvoud (met lidwoord) |
punico | il punico |
- Punies, 'n Fenisiese dialek.