Gaan na inhoud

ratkas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ratkas     ratkaste  
IPA: [ˈrɑtkɑs], meervoud: [ˈrɑtkɑstə]
رَتْكَسْ , meervoud: رَتْكَسْتِی
(motorterme) Ysterbak in 'n motor waarin die versnellingsratte lê.

    Vertalings

  Vertalings:    ratkas
Duits: Getriebe(de)
Engels: gearbox(en)