reddingsboot
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| reddingsboot | reddingsbote |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| reddingsbootjie | reddingsbootjies |
-
(lêer)
- red•dings•boot
- (skeepvaart) 'n Spesiale boot om 'n skip veilig in geval van nood te kan verlaat.
- Boot van 'n reddingsorganisasie wat uitvaart as iemand op water in nood verkeer.
- Slegs een reddingsboot kon te water gelaat word en net 24 mense het die ramp oorleef.
- 'n Reddingsboot in uitgestuur om die bemanning van die sinkende vissersboot op te pik.
| Vertalings: reddingsboot | |||
|---|---|---|---|