boot
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
boot | bote |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bootjie | bootjies |
-
(lêer)
- Enige tipe watervaartuig, gewoonlik groter as 'n skuit, maar heelwat kleiner as 'n skip.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor boot.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | boot | boots |
- (kledingstuk) Stewel.
- (rekenaarwetenskap) Die tydperk waarin die bedryfstelsel aan die gang gesit word.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | boot |
he, she, it | boots | |
Verlede Tyd | booted | |
Verlede Deelwoord | booted | |
Teenwoordige Deelwoord | booting | |
Verdere vervoegings: boot (vervoeging) |
- Uitskop.
- (rekenaarwetenskap) Initialiseer, aanskakel, die proses deurgaan om die bedryfstelsel aan in die geheue te laai en aan die gang te sit.