regte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  reg     regte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  reggie     reggies  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

reg•te

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Meervoud van reg; meer as een reg. Reëls wat toegepas en vryhede wat geniet word.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Lees sy regte vir hom voor.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: rechten(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   reg     regte      

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Attributiewe vorm van reg; Goed en korrek; gereed en klaar; werklik of eg.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Doen die regte ding.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: rechte(nl)