Gaan na inhoud

regverdig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
reg•ver•dig
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   regverdig    regverdige    regverdigs    
Vergrotend   regverdiger     
Oortreffend   regverdigste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  regverdige    regverdiges  
In ooreenstemming met bepaalde etiese beginsels.
Na ons mening is dit nie 'n regverdige besluit nie.

    Vertalings

  Vertalings:    regverdig
Engels fair(en)
Nederlands rechtvaardig(nl)